Video: Produsentepryse moet verhoog word

Die video volg onderaan die berig. Asof die styging in die prys van brandstof en elektrisiteit nie rééds genoeg druk op verbruikers plaas nie, word die verhoging van kospryse nou ál hoe meer ‘n werklikheid. Melkprodusente is onder druk om hulle pryse aan te pas.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.