Video: PTA-boere sien uit na ‘n skoner Apiesrivier

Boere wat langs die besoedelde Apiesrivier in Hammanskraal, noord van Pretoria bly, slaak ‘n sug van verligting.

Die Tshwane Metroraad het nuwe suiweringstoerusting aangeskaf. Die nabygeleë suiweringsaanleg gaan ook moontlik opgradeer word.

eNuus is elke aand om 19:00 op DStv, kanaal 111.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.