Video: PTA-grafte verwaarloos

Die video volg onderaan die berig.

Die video volg onderaan die berig.

Vir baie Pretorianers is ‘n besoek aan ‘n geliefde se graf deesdae byna net so traumaties soos die begrafnis. Dis omdat die meeste van die Tshwane-metroraad se begraafplase, volgens hulle, nie behoorlik in stand gehou word nie. eNuus het die Heatherdale-begraafplaas in Pretoria-Noord besoek.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Marisa ·

Julle weet, dit maak my sommer weer die hoenders in, daar is geen meer trots in ons land se staatsdiens nie. Nou wonder ek maar net… Hoekom word SARS so goed bestuur en kan al die ander departemente nie ook maar so bestuur word nie? Duidelik weet oud min Trevor Manuel en Pravin Gordhan hoe om hulle afdelings te bestuur, die ander kan by hulle gaan leer.

Peter Says ·

Alles Verval, kyk maar net om jou rond. Niks word meer instand gehou nie, die geld wat vir instandhouding gebruik moet word verdwyn.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.