Die Noordwes-universiteit se Potchefstroom-kampus is die eerste in die land met sy eie biobrandstofaanleg. Deur van ou kookolie gebruik te maak, vervaardig ingenieurstudente reeds biodiesel op groot skaal.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.