Video: Pukke vervaardig biodiesel

bioolieDie Noordwes-universiteit se Potchefstroom-kampus is die eerste in die land met sy eie biobrandstofaanleg. Deur van ou kookolie gebruik te maak, vervaardig ingenieurstudente reeds biodiesel op groot skaal.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.