Video: “Regering mors belastingbetalers se geld”

Solidariteit beskuldig die regering daarvan dat hy miljoene rand van belastingbetalers se geld mors om sy omstrede regstellendeaksie-plan in die arbeidshof te verdedig.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae