Boere in die sentrale dele en weste van die land ervaar die ergste droogte in 20 jaar.
Daar is kritiek uit verskeie oorde dat die landboudepartement se plan om hulp te verskaf ondoeltreffend is en swak bestuur word.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Die regering doen niks om die boere te help nie. Daar is wel ander boere wat die boere help, maar hulp kom nie by almal uit nie. Die droogte is erger as wat besef word. Vlies gaan onbekombaar duur word.
Die regering gaan die absolute minimum hulp aan die droogtegeteisterde boere gee, net genoeg dat hulle later sal kan sê dat hulle darem nie niks gedoen het nie. Elke blanke boer wat in die hek duik is vir hulle een stappie nader aan hulle grondherverdelingsplanne.