Video: Reuse perdebye maai tientalle in China af

reuse perdebyMeer as 40 mense is dood sedert reuse perdebye die noorde van China begin teister het. Sowat 1 600 mense is in die aanvalle beseer, en meer as 200 sterk nog in die hospitaal aan.

Die owerhede kan nog geen lig werp oor hoekom die perdebye juis in hierdie streek aggressiewe swerms begin vorm het nie. ‘n Insekkundige meen dit kan dalk weens ‘n afname van natuurlike vyande weens klimaatsverandering wees.

http://youtu.be/FPQuth6jk68

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Jasper ·

Hier gaan DOOM niks maak nie. Dalk n 12 boor haelgeweer.
Die loslating van steriele manlik of vroulike geslagte het al vrugte afgewerp met Vals Kodlingmot in vrugteboorde.

Charles ·

Dis maar kleintjies daardie,hulle moet bietjie hier in Noord Transvaal kom kyk hoe lyk perdebye.As een jou hier steek bloei jy jou dood die branderigheidjie is niks nie.

Flash ·

Moet net nie vir die Sjinesies vertel hoe voedsaam die goed is en watter goeie aphrodisiac dit maak nie, want dan sterf die bytjies chop-chop uit….

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.