Cruywagen (67) het vroeër die maand aangekondig dat hy gaan aftree. Cruywagen se laaste uitsending gisteraand kom presies 37 jaar na hy by die SAUK begin werk het. Cruywagen het al meer as 7 000 TV-aanbiedings in sy loopbaan gedoen.
Die video is deur GodfatherDeejay op Youtube gelaai:
Kan nie glo die mense wil so ‘n heksejag opiemand wat sy werk gedoen het uitbring nie – hulle sien natuurlik vir Riaan as ‘n “simbool of iets van die Afrikaner?!” Kan die selfde mense asb. ook`n dokumenter maak oor Madnela die moordenaar wat bomme laat plant en onskuldige mense van alle kleure verwoes het? Cruywagen het sy werk gedoen – en niemand vermoor nie – maar hulle gaan aan asof hy `n polisieman is wat apartheid afgedwing het… Darem net ongelooflik die haat wat steeds by baie mense teenwoordig is.