Video: Riaan se laaste totsiens

Riaan cruywagen se laaste uitsending. Foto: Youtube

Riaan Cruywagen het gisteraand vir oulaas vir Afrikaanse nuuskykers op SABC2 totsiens gesê.

Cruywagen (67) het vroeër die maand aangekondig dat hy gaan aftree. Cruywagen se laaste uitsending gisteraand kom presies 37 jaar na hy by die SAUK begin werk het. Cruywagen het al meer as 7 000 TV-aanbiedings in sy loopbaan gedoen.

Die video is deur GodfatherDeejay op Youtube gelaai:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Beukes Geldenhuys ·

Kan nie glo die mense wil so ‘n heksejag opiemand wat sy werk gedoen het uitbring nie – hulle sien natuurlik vir Riaan as ‘n “simbool of iets van die Afrikaner?!” Kan die selfde mense asb. ook`n dokumenter maak oor Madnela die moordenaar wat bomme laat plant en onskuldige mense van alle kleure verwoes het? Cruywagen het sy werk gedoen – en niemand vermoor nie – maar hulle gaan aan asof hy `n polisieman is wat apartheid afgedwing het… Darem net ongelooflik die haat wat steeds by baie mense teenwoordig is.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.