Video: Rolstoelrugby nét so rof

rolstoelrugbyDie Suid-Afrikaanse rolstoelrugbyspan wil – nes die Springbokke – een van die top spanne ter wêreld word. Suid-Afrika speel eersdaags gasheer vir ‘n toernooi waar dié span kan kwalifiseer om aan die Wêreldspele in 2014.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

http://youtu.be/GkRgFD-EZiE

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.