Video: Rooivleis word óók duurder

Die video volg onderaan die berig.

Die video volg onderaan die berig.

Buiten vir die swak rand, hoë petrolpryse en pluimvee wat al hoe duurder word, gaan jy vanjaar ook meer vir rooivleis moet opdok.

Dit is deels te wyte aan verlede jaar se droogte, toe baie boere noodgedwonge hulle kuddes moes slag.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae