Video: Rooivleisbedryf se navorsing oor vleisskandaal is uit verband geruk

Argieffoto

Die rooivleisbedryf het sy reputasie verdedig ná die onlangse vleisskandaal skokgolwe deur die land gestuur het. Die herrie was die gevolg van ‘n studie deur die Universiteit Stellenbosch, wat wys sommige vleisprodukte bevat bestanddele wat nie op die etikette aangedui word nie.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Paul Joubert ·

Die volle verhaal is in deur die navorsers vertel. Dis die swak en sensasionele beriggewing oor die navorsing wat nie die volle verhaal vertel nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.