Die rooivleisbedryf het sy reputasie verdedig ná die onlangse vleisskandaal skokgolwe deur die land gestuur het. Die herrie was die gevolg van ‘n studie deur die Universiteit Stellenbosch, wat wys sommige vleisprodukte bevat bestanddele wat nie op die etikette aangedui word nie.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.
Die volle verhaal is in deur die navorsers vertel. Dis die swak en sensasionele beriggewing oor die navorsing wat nie die volle verhaal vertel nie.