Video: Rugbymuseum geopen, kapteins vereer

Die Springbok Experience open amptelik in September 2013

Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie wil die foute wat hy tydens die apartheidsjare gemaak het, regstel, en terselfdertyd ook die hoogtepunte van Springbokrugby aan die wêreld wys.

SA Rugby het Woensdag ‘n nuwe rugbymuseum in Kaapstad bekend gestel waar 43 kapteins van verskillende tydperke onder een dak byeengekom het.

Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.