Video: SA-boogskutters bring 30 wêreldkampioenskap-medaljes huis toe

Boogskutters van Suid-Afrika het pas van die wêreldkampioenskap in Argentinië met ʼn kas vol medaljes teruggekeer. Die span het in totaal 30 medaljes verower, waaronder 14 goud, 11 silwer en vyf brons. eNuus het met twee van die gouemedalje-wenners gesels.

Die beeldmateriaal is deur eNuus op YouTube gelaai. eNuus word elke aand om 19:00 op DStv, kanaal 144 uitgesaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.