Video: SA deurbraak maak wêreldwyd opslae

CaptureWetenskaplikes van die WNNR het die wêreld se eerste digitale laser ontwikkel. Hoewel nuus oor die baanbrekerswerk reeds vroeër vanjaar internasionaal uitgelek het, is die laser vandeesweek eers amptelik by die Nasionale Lasersentrum in Pretoria bekend gestel. Dié wetenskaplike deurbraak beloof om ‘n daadwerklike verskil in mense se lewens wêreldwyd te maak.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Attie ·

Go SA, moet meer in high tech industry in gaan as vervaardiging as ons die sjina golf wil oorleef

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.