Video: SA se sewejarige Ernie Els

Reinhardt Uys

Reinhardt Uys het op vyfjarige ouderdom sy eerste Suid-Afrikaanse gholftoernooi gewen.

Verlede week, ’n maand voor sy sewende verjaarsdag, het dié graad eentjie ‘n derde plek behaal in ‘n Europese gholfkampioenskap in Skotland.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus op kykNET, DStv-kanaal 144, elke aand om 19.00.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.