Video: SA spaar te min, skuld te veel

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die video volg onderaan die berig. Kenners is dit eens, nuwejaarsvoornemens kan net suksesvol wees as jy deeglik beplan daarvoor.

Suid-Afrikaners is berug daarvoor dat hulle té min spaar en te veel skuld aangaan, en daarom moet finansies bo-aan jou lysie wees van dinge wat jy in die nuwejaar wil regruk.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.