Video: SA-voortvlugtende vasgetrek

Gerhard Jansen van Vuuren.

Gerhard Jansen van Vuuren.

Gerhardus Jansen van Vuuren, die man wat na bewering sy vriendin, Andrea Venter, drie jaar gelede erg aangerand en vermoor het, is in Brasilië vasgetrek.

Hy het drie maande gelede daarheen gevlug nadat hy borgtog gekry het. Lees meer hier.

Diplomatieke reëlings word nou getref dat hy teruggestuur word na Suid-Afrika om tereg te staan vir sy dade.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

Willy ·

Mooi! Net sê vir die een van die hof waar hierdie mislukking voor gaan verskyn. Sien wat gebeur as borg sommer so goeds moets uitgedeel word?

Trippie ·

Ek sê weer, ‘n sleg witvel is slegter as ‘n swart nerf !

Kan myself nie in dink waardeur hierdie vrou is nie.

“tereg te staan vir sy dade” – die blixem moes hang !

Vas Vat ·

My hart gaan uit na die ouers,hoe verwerk n ouer “ooit” so n tragedie,sterkte mense.Ek hoop van harte die barbaar kry n gepaste vonnis.Die doostraf is te genadig vir so n barbaar.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.