Video: Sakelui ontstoke oor voorgestelde arbeidsmaatreëls

Die video volg onderaan die berig.

Suid-Afrika se sakesektor stuur af op ‘n hernieude geskil met die regering oor arbeidsmaatreëls.

Dit volg op die presidensiële beraad in Pretoria waar arbeidswetgewing juis geïdentifiseer is as een van die prioriteitsgebiede wat aandag moet kry vir beter ekonomiese groei.

Ironies genoeg is die portefeuljekomitee oor arbeid in die parlement terselfdertyd ingelig oor sterker voorgestelde optrede teen sakeondernemings wat nie wetgewing oor gelyke indiensneming doeltreffend toepas nie.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.