Video: SA’ners diep in die skuld

skuldDie video volg onderaan die berig. Bykans die helfte van Suid-Afrika se kredietaktiewe vroue het negatiewe kredietrekords. Maar volgens die Suid-Afrikaanse Kredietburo vaar hulle steeds beter as mans.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

justi ·

Ek is te bang vir skuld! Buiten my motor en huis soek ek geen ander skuld nie. Veral nie klere of meubels nie dankie. Ek spaar tot ek die kontant het om te koop of bly daar sonder.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.