Video: Sannieshof in sak en as

sannieshofInwoners van Sannieshof in Noordwes wat die afgelope ruk hulle munisipale dienstegeld in ‘n aparte rekening betaal het in ‘n poging om hulle dorp reg te ruk, kan dit nou ook nie meer doen nie.

Dit plaas glo te veel administratiewe druk op die Tswaing-munisipaliteit.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Gemsbok ·

Vergelyk dit nou met Orania en dit word duidelik waar ons toekoms lê.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.