Inwoners van Sannieshof in Noordwes wat die afgelope ruk hulle munisipale dienstegeld in ‘n aparte rekening betaal het in ‘n poging om hulle dorp reg te ruk, kan dit nou ook nie meer doen nie.
Dit plaas glo te veel administratiewe druk op die Tswaing-munisipaliteit.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Vergelyk dit nou met Orania en dit word duidelik waar ons toekoms lê.