Video: “Sanral oortree Wet op Verbruikersbeskerming”

etolhekke in gautengSommige kenners meen die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) is besig om die Wet op Verbruikersbeskerming te oortree.

Talle motoriste wat nie e-skyfies het nie, kla dat hulle aansienlik meer moet betaal as die tarief wat vir hulle vasgestel is, indien hulle nie binne sewe dae hulle tolgeld betaal nie.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

ryno ·

Dis baie onregverdig teen arm mense wat dit nie kan bekostig nie sanral sal dit moet heroorweeg en die stelsel te kanseleer regtig da is diusende mense wat by werk moet kom en elkede dag ry wat hius gesine het wavoor hulle moet sorg aangesien moet die besigheide hulle se selaris verhoog al die geld gn dan so vr die staat nee mense ons moeg veg vir ons regte regtig

chris ·

Wat nou met die verskillende tariewe wat wet is namelik engels is duurder as Afrikaans. As ek vra vir Afrikaans op hulle stelsel dan antwoord ‘n engels sprekende person al het jy hul opsie om in Afrikaans gehelp te word. Is ons wat Afrikaans sprekendes noe geregtig om die laer tariewe te kry nie? En hoe nou sanral?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.