Video: SAS Spioenkop voltooi sending

spioenkop sasDie Suid-Afrikaanse Vloot glo hy het oor die afgelope maand en ‘n half sy reeds gevestigde verbintenis met sy buurlande versterk. Die fregat SAS Spioenkop is terug in Simonstad na ‘n sending na die weskus van Afrika.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae