Video: Sewejarige doen tweedegraadse brandwonde op

Karien Benson2Die eerste skooldag van die nuwe jaar het vir ‘n sewejarige meisie van Phalaborwa in ‘n nagmerrie ontaard. Karien Benson het tweedegraadse brandwonde opgedoen toe sy haarself per ongeluk aan die brand gesteek het. Maroela Media het Vrydag hieroor berig, lees meer hier: Dogtertjie brand erg na rokkie vlam vat
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv
http://youtu.be/hsXOHPO8ZTU

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

GawieM ·

Sterkte meisiekind. Dit is tog so seer en sy is nog so jonk. Hulle herstel gelukkig vinniger as volwassenes.

Justi ·

Ai, dis hartseer. Ek glo en vertrou die dogtertjie sal gou herstel en dan is al die pyn wat sy nou deurgaan sommer vergete wanneer sy terug is by die skool.

Sterke aan haar en haar familie.

Larry Coetzee ·

Hey kleinding,

Jammer om te hoor van jou ongeluk,ek het sel gebrand 2 en 3 de graad in september laas jaar,dit is bitter seer en ek kan net dink wat jy moet deur gaan.

My gebed is dat God jou stuif sal vashou en dat jy sommer gou gaan beter word sodat jy saam jou maaitjies kan speel,Mag sy hand sag op jou rus,en byt vas al is die hoe hard,Jys N Champion kla in sy oe.

Groete en liede uit Pretoria

Oom Larry,Tannnie Rene en kinders

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.