‘n Sewejarige dogtertjie trap reeds diep spore om renosters te help red. Alyssa Carter is aangewys as vanjaar se wenner van SANParke se Koedoe-toekenning vir natuurbewaring.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.