Video: Skoffel-skoffel 2014 in

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die video volg onderaan die berig. Nuwejaarsvieringe word tans wêreldwyd gehou, maar ‘n groep Suid-Afrikaners het dit op die tradisionele manier gedoen – langarm op boeremusiek.

Die Boeremusiekgilde se grootste opelug-opskop tot nog toe, het gisteroggend 10:00 al by At The Park in Kempton Park in Gauteng begin en die geskoffel het tot 02:00 vanoggend aangehou.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Ria Maritz ·

Ja, die goeie ou dae.

Ongelukkig moes baie van ons mense tuis bly om diere op te pas vir die klapper-skietery wat tot half 2 vanoggend geduur het.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.