Video: Skokkende bevindings oor rivierwater

Die video volg onderaan die berig.

‘n Studie oor die gehalte van Suid-Afrika se rivierwater het tot skokkende bevindings gelei.

Die vlakke van bakterieë in die riviere is só hoog dat dit die besproeiing van varsprodukte bedreig. Navorsers waarsku dit kan die land se vrugte- en groenteuitvoere beïnvloed.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Stoere Boer ·

Wat is snaaks hieraan. Hulle is gewoond om alles op te neuk, kan enige iets eet of drink sonder om siek te word so dit pla hulle nie. Dit is ongelukkig ons mense wat siek word van besmette water en kos en hulle voel in elk geval niks vir ons nie. Te dom om die implikasies raak te sien

Johan Viljoen ·

Van waterbestuur en hygiene weet die regeerders van hierdie land boggerol. Al wat hulle kan doen is lieg bedrieg en steel..

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.