Video: Skoolmeisie maak geskiedenis met solovlug

Marcelle Nienaber (15)

Hoewel Marcelle Nienaber, ‘n skoolmeisie van Pretoria, dalk nog lank nie mag bestuur nie, kan sy maar vlieg.

Dié 15-jarige is ‘n lid van die Hoërskool Garsfontein se vliegakademie en het reeds haar leerlingvlieglisensie. Sy het Saterdag die jongste vrouevlieënier in die land geword wat haar solovlug voltooi het.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus op kykNET, Dstv-kanaal 144 elke aand om 19:00.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.