Video: Slagoffer leef steeds in vrees

Die eerste Suid-Afrikaner wat skuldig bevind is aan die verkragting van sy vrou binne die huwelik probeer steeds om die tronk vry te spring.

In ‘n geskiedkundige saak is Frederik Bossert vroeër tot 12 jaar tronkstraf gevonnis vir verkragting, aanranding en opsetlike saakbeskadiging. Sy eksvrou, Annelise Kriek, leef steeds in vrees, sê sy.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aan om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.