Video: Snuffel-deurbraak vir SA se honde

brakkie

Die video volg onderaan die berig.

‘n Hondeakademie buite Pretoria het ‘n groot deurbraak gemaak in die moontlike opspoor van ‘n gevorderde plofstof.

Dié stof, asetoonperoksied, word toenemend deur terroriste gebruik omdat dit nie stikstofatome of metaal bevat nie, en dus baie moeilik is om op te spoor.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae