Video: Solidariteit wéér hof toe oor regstellende aksie

dirk hermanDie vakbond Solidariteit en die departement van korrektiewe dienste het mekaar weer in die arbeidshof gepak oor regstellende aksie.

Die DKD voer aan hy hoef nie gehoor te gee aan ‘n vroeëre hofuitspraak wat hom verbied om met sy toepassing van die nasionale rassedemografie voort te gaan nie, omdat hy appèl teen die uitspraak aangeteken het.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.