Video: Sopraan vir kunste vereer

Die sopraan Emma Renzi (86) is oor die naweek vereer vir die rol wat sy steeds in die kunste speel, al het sy twintig jaar gelede haar laaste openbare optrede gemaak.

Die geleentheid het by die Foxwood Tuin van Beroemdes in Johannesburg plaasgevind waar daar ook ‘n roosboom in haar eer geplant is. Ander groot geeste wat al by dié tuin vereer is, sluit in Mimi Coertse, Beyers Naudé en Nataniël.

Die beeldmateriaal is deur eNuus op YouTube gelaai. eNuus is elke aand om 19:00 op DStv, kanaal 144.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.