Die nuusdiens AFP het hul kameraspanne na die Westgate-winkelsentrum in Nairobi, Kenia, gestuur toe die plaaslike polisie en spesiale magte ontbied is om die winkelsentrum te ontruim.
AFP het dié insetsel saamgestel en op YouTube gelaai. Volgens berigte is minstens 68 mense in die aanval dood en meer as 170 beseer. Daar word ook gyselaars aangehou.
Lees ook:
Video: Binne die Kenia-bloedbad
Kenia-bloedbad: SA’ner se naam bekend
SA’ner sterf in Nairobi-aanval
Kenia-bloedbad: SA’ners in winkelsentrum vasgevang, skietery duur voort
Nairobi-winkelsentrumskietery: Al-Shabaab se twiets
Minstens vyftien dood in Nairobi-winkelsentrumskietery