Sowat 3 000 atlete neem vandeesweek deel aan die Nasionale Spele van die Suid-Afrikaanse Sportvereniging vir Intellektueel Gestremdes in Pretoria. Die jaarlikse byeenkoms word sedert 1990 aangebied en deelnemers van al die provinsies, buiten KwaZulu-Natal, ding vanjaar mee in verskeie sportsoorte waarvan sommige effens aangepas is. Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Video: Spesiale Spele vir gestremdes
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy gehoor?
Nou pra' jý
2 Kommentare
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Ek hoop die SA Spele word gehou tydens die parlementere reses. Dan kan ‘n groot gros parlementariers ook daaraan deelneem.
Skerp Erich!!!!