Video: Spoggerige Mala Mala kry nuwe eienaars

Die video volg onderaan die berig.

Die video volg onderaan die berig.

Die titelakte van 13 000 hektaar grond in Mpumalanga, wat die wêreldbekende Mala Mala-wildreservaat insluit, is onlangs aan ‘n gemeenskap in die Bosbokrand-munisipaliteit oorhandig. Die bestuur van die wildreservaat gaan die gemeenskap vir die volgende twee jaar betaal vir die gebruik van hulle grond. Tydens die oorhandiging het president Jacob Zuma gesê die teruggee van grond aan die regmatige eienaars is ‘n belangrike deel van nasionale versoening.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Meisie ·

Ja , ons sal maar nou kyk hoe lyk die plek oor so jaar of 2. Dan is daar niks oor nie.Al die diere sal uitgewis wees, en die grond sal bar wees,
Dit is mos nie in hul aard om iets op te pas en op te bou nie. Verwoesting is al wat hulle ken en goed kan doen!!

Gawie Botha ·

Die moment wat die huidige bestuur gaan verander,twyfel ek of Mala-Mala nog lewensvatbaar gaan wees,blykbaar op die huidige moment nog,as R700,000 n jaar vir huurgeld betaal kan word,nie sommer enige besigheid wat n neto wins van R700,000 n jaar uitskop!

Grobbie ·

En so kry “die gemeenskap” ‘n passiewe inkomste tot die bron uitgeput is. Wat dan?

Jasper ·

Dan word bome uitgekap vir vuurmaakhout en ornamente. En die heinings word vir draadstrikke gebruik.
Later sal die Staat weer n paar milj R inpomp om die plek weer n hupstoot te gee.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.