Video: Stormloop by UJ

Die moeder van ʼn voornemende student is Dinsdagoggend dood en 20 mense beseer tydens ʼn stormloop by die Universiteit van Johannesburg (UJ), het Johannesburgse Nooddienste gesê.

Vir meer inligting oor die voorval klik hier.

Hierdie video is deur die gebruiker Adrian de Kock (adrianorgza) op YouTube gelaai.
Waarskuwing: Grafiese beeldmateriaal

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.