Video: Swaar tye lê voor vir vissermanne se families

vissermanHonderde families in die Port Elizabeth-omgewing wat vir hulle bestaan van die see afhanklik is, is hulle kommersiële visvangregte kwyt.  Vir die meeste van hulle is dit ‘n ernstige terugslag want visvang is hulle enigste bron van inkomste.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Ria Maritz ·

Mens voel so absoluut magteloos – moet erken, ek het swaar gesluk na ek die video-greep gekyk het.

Aan diegene wat hierdeur geraak is, baie sterkte, ek hoop van harte dat daar uitkoms vir elkeen van julle sal wees.

Helene Heyns ·

My hart gaan uit na hierdie mense. Dit is mense wat wil werk en hul geld op `n eerlike manier wil bekom en nie deur te steel en korrupsie te pleeg nie. . Dis mense met kinders wat probeer om vir hul `n beter toekoms te gee. Daardie student wat op universiteit is moet nou seker opskop om by die huis te gaan sit. Sies, sies vir hierdie mislike regering.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.