Video: Swak rand “kan in ‘n nagmerrie ontaard”

geld 2Die tempo waarteen die rand aanhou tuimel, is bykans ongehoord. Só waarsku ekonoom Mike Schüssler ná die rand op sy laagste vlak verhandel het sedert die finansiële krisis vyf jaar gelede.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae