Video: Tamaai haelstorm tref JHB

Die foto is deur @HardtacHuddy op Twitter gelaai

ʼn Hewige haelstorm het Saterdagmiddag groot skade aangerig in dele van Johannesburg.

Talle mense het foto’s op Twitter geplaas en gesê die haelkorrels was groter as gholfballe (sien foto’s hier). Die hael het veral groot skade aangerig aan motors terwyl talle mense se ruite ook uitgeslaan is.

Craig Gaddie het dié video op YouTube gelaai. Dit is Saterdag omstreeks 14:25 in Dowerglen, Edenvale, geneem.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.