Sosialemedia-netwerke was verlede week in oproer oor ‘n nuusberig van ‘n man wat ‘n “tokkelossie” in sy huis betrap het.
Dit het egter nou aan die lig gekom dat dié video eintlik net ‘n bemarkingsveldtog van ‘n nuwe eiendomsagentskap, tivvit.com is.
Hier is die (opgedateerde) weergawe van die tokelossie-video, en ‘n paar van die maatskappy se ander bemarkingsvideo’s.
Die oorspronklike tokelossie-video kan hier gesien word.
http://youtu.be/gp025UUsqFo
http://youtu.be/sUiOj0c9a5s
http://youtu.be/pcbzpfIKAjw
http://youtu.be/ZTJZ–wDENE