Video: Tref voorsorg teen inbrekers

voorsorgDie video volg na onderaan die berig. Wanneer diewe inbreek, het hulle klaarblyklik sekere voorkeure as dit kom by die items wat hulle hoop om te steel. Die versekeringsmaatskappy Virseker het die top tien huishoudelike items geïdentifiseer op inbrekers se wenslysie.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Justi ·

Ja, ne. Hierdie jaar gaan ek nerens heen nie. Was verlede jaar byna bankrot gesteel. Tot die vleis in beide my vrieskaste.

Mens lewe werklik in n tronk. Dit is erg.

Justi ·

Waarom……your comment is awaiting moderation? Daar is niks verkeerd gese nie?

Henko ·

Dankie vir die insetsel Maroela. Wie het 20+ jare terug kon dink dat ons net mooi alles vir ‘onsself’ en onwelkome gaste moet toesluit.

Peter Says ·

Skande, niks is meer jou eie eiendom in die land nie, dit is “Ons” eiendom.

AmY ·

Dit gebeur soms met my ook Justi, maar my kommentaar kom darem later op.

Ek onthou hoe ek destyds by die werk ‘veroordeel’ is oor ek NEE wou stem het. Almal het gesê ek is teen die regering en moet JA stem vir ‘n beter SA vir almal. Gelukkig het ek my nie aan hulle gesteur nie.

Wonder wat hulle nou sê van die ‘beter SA vir almal..’???

Hulle is seker die met die grootste heinings om hul erwe en die grootste waghonde in hulle erwe, en met tientalle kameras in hul erwe.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.