Video: Trein loop regdeur markplein

Die pendelaarstrein nr. 4382 van Mae Klong na Ban Laem in die Maeklong-mark in Thailand loop elke dag sewe keer deur die markplein.

Verkopers moet hul stalletjies byna oppak en tentafdakke terugtrek om plek te maak vir die trein. Sodra die trein verby is, keer alles weer terug na ‘normaal’.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.