Video: Twee vliegtuie bots; niemand beseer nie

valduikVerstommende beeldmateriaal is vrygestel nadat twee Cessna-vliegtuie met nege ervare valduikers en twee vlieëniers Saterdag in mekaar vasgevlieg het. Niemand is beseer nie.

Die twee vliegtuie het op 12 000 voet in mekaar vasgevlieg, maar die valduikers kon dadelik hul valskerms ooptrek. Die een vlieënier het sy noodvalskerm gebruik en die tweede vlieënier, Blake Wedan, het wonderbaarlik sy vliegtuig, met gebreekte vlerk en skroef, veilig geland.

Visit NBCNews.com for breaking news, world news, and news about the economy

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.