Verstommende beeldmateriaal is vrygestel nadat twee Cessna-vliegtuie met nege ervare valduikers en twee vlieëniers Saterdag in mekaar vasgevlieg het. Niemand is beseer nie.
Die twee vliegtuie het op 12 000 voet in mekaar vasgevlieg, maar die valduikers kon dadelik hul valskerms ooptrek. Die een vlieënier het sy noodvalskerm gebruik en die tweede vlieënier, Blake Wedan, het wonderbaarlik sy vliegtuig, met gebreekte vlerk en skroef, veilig geland.
Visit NBCNews.com for breaking news, world news, and news about the economy
Nou waar is die video?
Dagsê Gert,
Dit wil voorkom of die video nie op alle toestelle vertoon nie. Probeer gerus op ‘n ander rekenaar? Hier is ‘n opvolg-gesprek wat NBC uitgesaai het; die beeldmateriaal is ook in dié video te sien: http://www.today.com/video/today/53465188/#53465188
Groetnis