Video: Tyd vir jong kankerleiertjie loop uit

‘n Kleuter van Roodepoort wat drie weke gelede met breinselkanker gediagnoseer is, kan nét in Houston in Amerika behandel word. Die koste van die behandeling beloop ongeveer R400 000 en ‘n ondersteuningsgroep is gestig om die gesin te help om die geld so gou as moontlik in te samel.

Die beeldmateriaal is deur eNuus op YouTube gelaai. eNuus word elke aand om 19:00 op DStv, kanaal 144 uitgesaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.