Video: Vaaldam-besoedeling ondersoek

Die Demokratiese Alliansie wil dringend met die minister van waterwese vergader om grootskaalse besoedeling in en om die Vaaldam te ondersoek.

eNuus het onlangs verskeie dorpe in Mpumalanga besoek waar rou riool direk in woonbuurte, naby skole en in die dam gepomp word. Een van die redes hiervoor wat aangevoer word is die suiweringsaanlegte van die Lekwa-munisipaliteit wat glo al jare lank buite werking is.

Die beeldmateriaal is deur eNuus op YouTube gelaai. eNuus word elke aand om 19:00 op DStv, kanaal 144 uitgesaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.