Video: Veilige hawe teen stropers en ander gevare

Suid-Afrika spog met tientalle bewaringsprojekte, maar ‘n plaas in die Noord-Kaap s’n is bietjie anders. Die uiteenlopende versameling diere by dié diere-rehabilitasiesentrum is ‘n groot, gelukkige familie.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae